Month June 2021

Straatmense word lidmate

Deur Dana Snyman, Rapport Die oggenddiens begin eers oor so ’n halfuur, maar hier wag reeds ’n paar mense op die sypaadjie voor die Tweetoringkerk in Bloemfontein se middestad. Hulle sit op die randsteen, toegewikkel in ou baadjies en verslete…